Charles Stallard

Charles Stallard
Charles Stallard
Kol. Charles Stallard is 'n week ná sy honderdste verjaardag op 4 Junie oorlede op 13 Junie 1971.

Minister van Mynwese
Ampstermyn
1939 – 1945
Eerste minister Jan Christian Smuts
Voorafgegaan deur Deneys Reitz
Opgevolg deur Sidney Frank Waterson

Ampstermyn
1939 – 1948
Eerste minister Jan Christian Smuts

Lid van die Volksraad vir Roodepoort
Ampstermyn
1929 – 1938
Eerste minister Barry Hertzog
Opgevolg deur F.B. Allen

Persoonlike besonderhede
Gebore Charles Frampton Stallard
4 Junie 1871
Londen, Engeland, Verenigde Koninkryk
Sterf 13 Junie 1971
Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika
Politieke party Suid-Afrikaanse Party (1911–1934)
Dominium-party (1934–1948)
Alma mater Universiteit van Oxford

Kol. Charles Frampton Stallard (Londen, 4 Junie 1871 – die plaas Hope Woolith, naby Johannesburg, 13 Junie 1971) was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde, politikus en soldaat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search